Langberg -
Hartebeespoort dam uitloop, Brits omgewing
Ontwikkelings gebied met
akkommodasie regte
Die
plot is 17.47 hektaar en te koop vir R7,5 miljoen
Erwe is ook afsonderlik te koop, pryse vanaf R350,000
tot R1 miljoen
Kontak Attie op +27 (0)73 072 5474 / +27 (0)73 134 0225
10Km noord van Brits op die R511 Thabazimbi
pad
Idiale eiendom om luukse akommodasie te skep in
die natuur vir 2010 sokker wereldbeker.
Sentraal gelee tussen Rustenburg - Sun City - Pretoria -
Sandton - Johannesburg
Die grond is in 'n maatskappy opgedeel met 14 erwe wat wissel van 1,750 m² tot 4,600 m² met krag en water. Die res is 'Common Ground'. Erwe is tussen berge en die rivier. Alle dokumentasie is reeds goedgekeur. Onbeperkte huishoudelike boorgat water beskikbaar. Alle tereine is toeganklik en bestaan uit gedeeltelik berg grond en 1,400 meter rivier front.
More information in English... | Langberg - Brits
|
Bestaande
Geboue/Strukture: 1 x Kroeg met etes van 90 m² 3 x Stoorkamers van 32 m² elk 1 x Ablusie by swembad van 36 m² 1 x Kampeer Ablusie van 80 m² 2 x Veselglas Iglo's met Ablusie geriewe - Boskamp 1 x Swembad van 175 m² 1 x 10 m hoë Water Glybaan
1 x 50kva 3Fase
kragpunt toevoer |
Permanente
Strukture soos volg: (goedgekeur om the bou) 6 x Geboue van 150 m² 2 x Geboue van 200 m² 1 x Gebou van 400 m² Totaal 1,700 m²
'n 2de kroeg met
restaurant is goedgekeur.
1 x 25kva
addisionele kragpunt goedgekeur. |
Vir die Natuurliefhebber. 1.4 Km Rivieroewer aan die onderkant van Langberg met stroomversnellings, stil vlak gedeeltes, diep kuile en eilande. Idiaal vir binneband en kano roei, visvang en swem. Hier kom nog heelwat kleinwild en verskeie voelsoorte voor asook verskeie geidentifiseerde inheemse boomsoorte. Die Oord is 2km vanaf 'n winkelsentrum met brandstof, slaghuis, algemene handelaar en hardeware winkel.
conservation.pdf -:-
dept-roads.pdf -:-
plan1.pdf -:-
plan2.pdf -:-
eskom1.pdf -:-
eskom2.pdf
hersonering.pdf -:-
hersonering1.pdf -:-
hersonering2.pdf -:-
hersonering3.pdf -:-
liquor-licence.pdf


